In die boedel van wyle ALI BHUYIAA
gebore 1970/03/30
identiteitsnommer 700330 5806 082
in lewe ‘n pensioenaris
woonagtig te 12 5TH AVENUE WARDEN
Boedelnr. 3366/2020
Datum van afsterwe 26 JANUARIE 2020
Kennis geskied hiermee dat die EERSTE EN FINALE likwidasie- en distribusierekening in bogenoemde boedel ter insae sal lê ten kantore van die Meester van die Hooggeregshof, BLOEMFONTEIN, en van die landdros, HARRISMITH, vir ‘n tydperk van 21 dae gereken vanaf 16 SEPTEMBER 2022
Naam en adres van eksekuteur of gemagtigde agent
VENTER PROKUREURS
AS EKSEKUTEUR
STUARTSTRAAT 44A, POSBUS 564
HARRISMITH, 9880
Tel: 058-622 1283/4