Die bulletjies spog met pragtige rugsakkies en waterbottels. Baie dankie Yolandé Zietsman Physiotherapists vir die borg. Die bulletjies is opgewonde en gaan hul harte uitspeel

Facebook : Harrismith Primêre Skool

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *