In die boedel van wyle LETLATSA SAMUEL SELEPE
gebore 1941/07/11
identiteitsnommer 410711 5218 082
in lewe ‘n pensioenaris
woonagtig te BACKSHOT FARM, HARRISMITH
Boedelnr. 9627/2021
Datum van afsterwe 29 JUNIE 2021
Kennis geskied hiermee dat die EERSTE EN FINALE likwidasie- en distribusierekening in bogenoemde boedel ter insae sal lê ten kantore van die Meester van die Hooggeregshof, BLOEMFONTEIN, en van die landdros, HARRISMITH, vir ‘n tydperk van 21 dae gereken vanaf 23 JUNIE 2023

Naam en adres van eksekuteur of gemagtigde agent

VENTER PROKUREURS
AS EKSEKUTEUR
STUARTSTRAAT 44A, POSBUS 564
HARRISMITH, 9880
Tel: 058-622 1283/4

By Dirk

One thought on “BOEDELKENNISGEWING – L S Selepe – 9627/2021”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *