KENNISGEWING

IN DIE BOEDEL VAN WYLE

JACOB KOOS MONTSHO

IDENTITEITSNOMMER:  540204 5726 08 3

VAN: HOUSE 131 J

PHUTHADITJHABA

WIE IN LEWE BINNE GEMEENSKAP VAN GOEDERE GETROUD WAS MET

MOTSEHOA FRANSCINA MONTSHO

IDENTITEITSNOMMER:  541012 0830 08 4

DATUM VAN AFSTERWE : 24 JANUARIE 2021

BOEDELNOMMER : 3585/2021

Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 35(5) van die Boedelwet 66 van 1965, soos gewysig, dat die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening te die kantore van die Meester BLOEMFONTEIN en die Landdros WITSIESHOEK, gedurende ‘n tydperk van 21 dae vanaf datum van publikasie, ter insae lê vir alle persone wat daarby belang het.

Indien binne genoemde tydperk geen besware daarteen by die betrokke Meester ingedien word nie, sal die Eksekuteur oorgaan tot uitbetaling ingevolge die gemelde rekening.

GETEKEN te BETHLEHEM op hierdie 12DE dag van JULIE 2022.

_____________________________________________                                                       

HUMAN LE ROUX MEYEROWITZ

NAUDESTRAAT 24

POSBUS 563

BETHLEHEM

9700

VERW. JAC160/0001

By Dirk

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *