In die boedel van wyle GOBA SAMUEL MOLOI
gebore 1947/04/28
identiteitsnommer 470428 5305 085
in lewe ‘n pensioenaris
woonagtig te PLAAS WESSELSVLEI, HARRISMITH
Boedelnr. 8509/2017
Datum van afsterwe 13 JULIE 2017
Kennis geskied hiermee dat die EERSTE EN FINALE likwidasie- en distribusierekening in bogenoemde boedel ter insae sal lê ten kantore van die Meester van die Hooggeregshof, BLOEMFONTEIN, en van die landdros, HARRISMITH, vir ‘n tydperk van 21 dae gereken vanaf 10 JUNIE 2022
Naam en adres van eksekuteur of gemagtigde agent:
VENTER PROKUREURSAS AGENTSTUARTSTRAAT 44A, POSBUS 564HARRISMITH, 9880
Tel: 058-622 1283/4