Nuwe raad, nuwe blaadjie vir Vrystaatse munisipaliteit
Die elektrisiteitsreus Eskom sê vir die eerste keer in jare het ‘n Vrystaatse munisipaliteit sy lopende rekening vir kragverbruik ten volle vereffen. Die Oos-Vrystaatse Maluti-A-Phofung munisipaliteit – met sy nuwe…